10 Feb 2020 Een, twee, drie - blok myself!

10 Feb 2020 Een, twee, drie - blok myself!

1 0 8 mesi fa
Een, twee, drie - blok myself! Onthou jy nog kleintyd toe ons wegkruipertjie gespeel het? Die uitdaging was om voor die een wat jou gesoek het, by die blok uit te kom en jouself te blok. Baie min mense kom op 'n punt dat hulle by Jesus as die blok uitkom. Meeste weet van Hom maar baie min ken Hom en wil Hom ken. Wanneer ons by Hom uitkom en onsself "blok" dat Hy ons voor Sy spieël plaas en ons deur Sy oë na onsself laat kyk. Wat 'n heeeeerlike verrassing kry ons nie dan nie!

Autore

Seguici su Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Aiuto